WEN ’n Water Warrior-gryswatertoestel

Twintig gelukkige lesers kan elk ’n Water Warrior-gryswaterkoppelstuk ter waarde van R100 elk losslaan!

water-warrior

Red jou tuin en beursie met gryswater.

Gebruik ’n Water Warrior-koppelstuk om jou gryswater in jou tuin te hergebruik. Tot 60% van jou huishoudelike water is gryswater en is geskik om in die tuin te gebruik; net afvalwater uit die kombuis en skottelgoedmasjien is nie geskik nie. Die Water Warrior is ’n koppelstuk wat direk aan jou 50 mm- of 40 mm-afvoerpype koppel; daarmee kan jy met ’n 25mm-tuinslang natmaak, sonder enige duur gryswaterstelsels of opgaartenks. Dit kos net R100 en jy kan dit direk by ons bestel by 0795225257, of  besoek ons webwerf vir nog inligting oor verskaffers.

DIE PRYS 20 gelukkige lesers kan elk ’n Water Warrior-gryswaterkoppelstuk ter waarde van R100 elk losslaan!

SLUITINGSDATUM 24 Januarie 2017

SKRYF SO IN
Vul die onderstaande inskryfvorm in:

KLIK HIER OM VORIGE WENNERS TE SIEN.

WEB-FOOTERS-afr