WEN ’n Nivea Shower-geskenkpak ter waarde van R2 060

Twintig gelukkige lesers kan elk ’n NIVEA Shower Oil Pearls-geskenkpak ter waarde van R2 060 wen!

0817Nivea-facebook

Daar is niks soos die strelende gevoel van NIVEA Care Shower Creme Oil Pearls teen jou vel nie – die evolusionêre formule kombineer die beste van NIVEA se luukse olies en room met twee bekoorlike nuwe geure, Cherry Blossom en Lotus.

NIVEA Care Shower Creme Oil Pearls bevat fluweelagtige Oil Pearls en bevogtigende Argan Oil, wat jou vel sal pamperlang, terwyl die aanloklike geure jou sintuie streel en heerlik laat ontspan.

Elke NIVEA-geskenkpak bestaan uit:

• 2 x NIVEA Care Shower Creme Oil Pearls Cherry Blossom (250 ml)
• 2 x NIVEA Care Shower Creme Oil Pearls Lotus (250 ml)
• 1 x Pampering Shower Oil (200 ml)

PLUS

• 1 x satynkamerjas
• 2 x Yankee Candle-kerse
• 1 x luukse syserp

Vir nog inligting, besoek NIVEA.co.za.

SKRYF SO IN SMS die woord NIVEA gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50) of

Voltooi die onderstaande inskryfvorm:

SLUITINGSDATUM 31 Augustus 2017

Kompetisiereëls 1. Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisies deelneem, buiten werknemers van Media24, die kompetisieborge, hul filiale, advertensie- en promosieagentskappe en hul gesinslede. 2. Pryse word toegeken aan die eerste korrekte inskrywings wat getrek word en wenners sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word. 3. SMS-kompetisiewenners word lukraak uit al die SMS-inskrywings gekies. 4. Die organiseerders se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 5. Pryse kan nie verander, oorgedra, uitgestel of vir kontant geruil word nie. 6. Die onus rus op kliënte om die pryse te verskaf. Tuis kan nie verantwoordelik gehou word vir probleme met en vertragings in die gestanddoening van die pryse nie. 7. Pryse moet binne 6 maande ná kennisgewing opgeëis word; uitstel sal slegs verleen word indien die borge skriftelik daartoe instem. Bepalings en voorwaardes geld Satynkamerjasse slegs in mediumgroot en groot beskikbaar, en geure van die Yankee Candle-kerse kan wissel.