WEN ’n luukse KitchenAid-geskenkpak ter waarde van R15 270

Drie gelukkige lesers kan elk ’n KitchenAid- geskenkpak ter waarde van R15 270 losslaan!

KitchenAid-Aug

Vir bykans ’n eeu al verteenwoordig KitchenAid-produkte die perfekte kombinasie van professionele verrigting, topgehalte en ikoniese ontwerp.

Die uitstekende vakmanskap, duursaamheid, gehalte-materiale en noukeurige aandag aan detail is die onbetwisbare grondslag van alle KitchenAid- produkte; trouens, KitchenAid-toestelle is ’n lewenslange belegging wat van een geslag na die volgende oorgedra kan word. Kortom is KitchenAid die beste kombuistoestel-handelsmerk ter wêreld.

Die geskenkpak bestaan uit die volgende: ’n Artisan Mixer in Empire Red; ’n Stove Top Kettle in Empire Red; ’n Bakeware Set; ’n kookboek en voorskoot (nie op die foto nie). Vir nog inligting, sien hul webblad.

DIE PRYS
Drie gelukkige lesers kan elk ’n KitchenAid-geskenkpak ter waarde van R15 270 wen!

SKRYF SÓ IN
SMS die sleutelwoord KITCHENAID, gevolg deur jou naam, huis- of pos- en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50). Sien ons kompetisiereëls HIER.

OF

Vul die onderstaande inskrywingsvorm in:

SLUITINGSDATUM 31 Augustus 2016