WEN ’n KitchenAid-menger van R9 990

Vier gelukkige lesers kan elk ’n KitchenAid-menger ter waarde van R9 990 losslaan.

KitchenAid

Vir bykans ’n eeu al verteenwoordig KitchenAid-produkte die perfekte kombinasie van professionele werkverrigting, topgehalte en ikoniese ontwerp. Die uitstekende vakmanskap, duursaamheid en gehalte-materiale, asook noukeurige aandag aan detail, is die onbetwisbare grondslag van alle KitchenAidprodukte.

Dié duursame menger is geheel en al van metaal en spog met ’n 10-spoedverstelling, spaan-hegstuk, ballonklitser en deeghaak.

KitchenAid-toestelle is ’n lewenslange belegging wat van die een generasie na die volgende oorgedra kan word. Vir nog inligting, besoek kitchenaidafrica.com.

DIE PRYS  Vier gelukkige lesers kan elk ’n KitchenAid-menger ter waarde van R9 990 losslaan.

SKRYF SO IN SMS die woord KITCHENAID, gevolg deur jou naam, pos- en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50).

OF

Voltooi die onderstaande inskryfvorm:

SLUITINGSDATUM 31 Mei 2017

Sien vorige wenners HIER.

Sien ons kompetisiereëls 

WEB-FOOTERS-afr