WEN ’n Hill’s Goodie Foodie Bin-geskenkpak

Vier gelukkige lesers kan ’n Hill’s-geskenkpak ter waarde van tot R562 wen wat bestaan uit ’n oulike #HillsGoodieBin en ’n sak lekker Hill’s Science Plan.

HILLS-BINS-RANGE-ISOv2

Dié gerieflike Goodie Foodie Bins is gratis wanneer jy twee uitgesoekte sakke van jou troeteldier se gunsteling-Hill’s-kos koop. Dié nuttige houers is spesiaal ontwerp vir Hill’s-kos en is beskikbaar saam met Hill’s Science Plan-, Ideal Balance- of Prescription Diet-kos. Die #HillsGoodieBin, ’n prettige toevoeging wat jou herinner wanneer jou voorraad min word, is van vroeg Februarie beskikbaar terwyl voorraad hou. Bepalings en voorwaardes geld.

HILLS-SMALL-BIN-1_2-ISOv2

Die groot 15 kg-houer kom met enige twee groot sakke Hill’s Canine (9,5–13,6 kg) en die kleiner houer (5 kg)  – perfek vir katte of kleiner honde – is beskikbaar met enige twee sakke Hill’s Feline (2,7–6,8 kg), Science Plan of Ideal Balance Mini (1,8–3 kg) of Canine Prescription Diet (1,5–4 kg). Vir nog inligting, vra jou veearts of besoek hillspet.co.za/News.

HILLS-LARGE-BIN-1_2-ISOv2

SKRYF SÓ IN

SMS die woord HILLS, gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50).

OF

Voltooi die onderstaande inskryfvorm