WEN ’n Hill’s Dream Maker-kussing

Vier gelukkige lesers sal elk ’n Hill’s Dream Maker-kussing ter waarde van R590 losslaan!

Hill's Dream Maker 2017 green (online)

Gee dié winter jou hond se drome vlerke met ’n stylvolle #HillsDreamMaker-kussing! En moenie moed opgee as jy die kans misloop om vir die kompetisie in te skryf nie; koop eenvoudig in Julie twee sakke uitgesoekte Hill’s Science Plan, Ideal Balance– of Prescription Diet-kos by ’n deelnemende veeartswinkel – jy kry ’n knus kussing ter waarde van R590 gratis (terwyl voorraad hou).

Dis beskikbaar in drie pragtige kleure met ’n blommotief so reg uit die modeboeke; dié gemaklike kussings is perfek vir middelslag- en groot honde, en sal ’n stylvolle toevoeging tot enige huis wees.

Jou hond sal sy beste lewe lei met Hill’s: net die beste voeding en die soetste drome op sy #HillsDreamMaker. Vir nog inligting, besoek hillspet.co.za.

SKRYF SO IN Voltooi die onderstaande vorm:

SLUITINGSDATUM 20 Julie 2017

WEB-FOOTERS-afr

Kompetisiereëls 1 Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 2 Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant geruil word nie. 3 Verskaf asseblief jou woonadres indien moontlik. 4 Werknemers van Media24, die borge en hul nabye familielede mag nie aan die kompetisie deelneem nie. 5 Die kompetisie is slegs oop vir lesers in Suid Afrika. 6 Die prys sluit geen toevallige uitgawes in nie. 7 Die sluitingsdatum is 31 Julie 2017 en geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. 8 Deur enige besonderhede in te vul of te verskaf, verleen jy aan ons toestemming om deur enige van daardie kanale met jou te kommunikeer. 9 Die pryse sal binne ses weke ná kennisgewing afgelewer word.