WEN ’n EVOX-kraanstelsel van Tile Africa ter waarde van R7 199

Ses gelukkige lesers kan elk ’n stel EVOX-krane van Tile Africa ter waarde van R7 199 losslaan!

2017_03-TileAfrica-web

Beplan jy ’n kombuis- of badkamer-opknap? Probeer Tina, EVOX se nuwe kraanreeks, eksklusief beskikbaar by Tile Africa. EVOX-krane word gemaak van topgehalte-materiaal en kom met ’n 12-jaarwaarborg.

Die nuwe EVOX-reeks bied waarde vir geld én ’n stylvolle ontwerp – die perfekte manier om jou kombuis of badkamer ’n moderne voorkoms te gee. Sien tileafrica.co.za vir nog inligting.

DIE PRYS Ses gelukkige lesers gaan elk ’n Tile Africa-geskenkpak met die volgende EVOX Tina-krane wen: wasbakmengkraan, versteekte mengkraan, versteekte mengkraan met herleier, hoë wasbakmengkraan, kombuis-mengkraan en badmengkraan.

SKRYF SO IN SMS die woord EVOX, gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50).

OF

Vul die onderstaande inskryfvorm in:

SLUITINGSDATUM 30 April 2017

Sien vorige wenners HIER.

Sien ons kompetisiereëls 

WEB-FOOTERS-afr