WEN ’n eksemplaar van Annie Sloan se nuwe boek

Tien lesers kan elk ’n getekende eksemplaar van Annie Sloan Paints Everything, ter waarde van R375 elk, wen!

aspe-cover

In Annie Sloan se nuwe boek, Annie Sloan Paints Everything, wys sy ’n skatkis nuwe tegnieke.

DIE PRYS
10 lesers kan elk ’n getekende eksemplaar van Annie Sloan Paints Everything (R375; boekwinkels landwyd) wen.

SKRYF SO IN
SMS die woord ANNIE gevolg deur jou naam, huis of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50);

OF

Vul die onderstaande inskrywingsvorm in:

SLUITINGSDATUM 31 Januarie 2017. Sien ons kompetisiereëls hier.

annie-sloan-extract-jan-tuis

In die Januarie-uitgawe van Tuis deel ons een van die projekte uit Annie Sloan Paints Everything.

 

KLIK HIER OM VORIGE WENNERS TE SIEN.