Wen pryse ter waarde van R40 000 in ons Kersfees-bonanza

Skryf in vir ons Kersfees-bonanza en slaan een van dié fantastiese pryse los!

SKRYF SO IN SMS die sleutelwoord vir die prys wat jy graag wil wen, gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50; al die kompetisies gebruik dieselfde telefoonnommer) OF vul die vorm onderaan elke prys aanlyn in. Sien ons kompetisiereëls hier.

SLUITINGSDATUM 31 Desember 2016

Prys #1: LG-gereedskapstelle ter waarde van meer as R10 000

Dié nuttige LG-gereedskapstelle is ideaal vir takies in en om die huis en is ’n wonderlike geskenk vir ’n kranige selfdoener. As jy nie een van dié outjies wen nie, kan jy dit op takealot.com koop.

lg-tool-set-79

Vir die kans om ’n 79-stuk- Mechanics Toolset ter waarde van R3 495 te wen, SMS die sleutelwoord MECHANICS na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

lg-tool-set-63

Vir die kans om ’n DIY Toolbox met 63 stukke ter waarde van R3 495 te wen, SMS die sleutelwoord DIY na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

 lg-tool-set-123

Vir die kans om ’n 123-stuk-Household Toolset ter waarde van R3 095 te wen, SMS die sleutelwoord HOUSEHOLD na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

Prys #2: Empisal-naaimasjiene ter waarde van amper R10 000

Of jy eenvoudige verstellings self doen of ’n ekstra inkomste wil verdien, Empisal kan in jou behoeftes voorsien!

empisol-ees50

Vir die kans om ’n EES50 Empisalnaaimasjien ter waarde van R5 999 te wen, SMS die sleutelwoord EES50 na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

empisol-ees10

Vir die kans om ’n EES10 Empisalnaaimasjien ter waarde van R3 999 te wen,SMS die sleutelwoord EES10 na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

Prys #3: Russel Hobbs-geskenkpakke ter waarde van meer as R10 000

Russell Hobbs roem hulle daarop dat hulle jou behoeftes verstaan en die lewe vir jou makliker maak met alles van ketels en kookware tot broodroosters en strykysters.

russel-hobbs-prizesVir die kans om een van twee Russell Hobbs-geskenkpakke ter waarde van R5 299 elk te wen (dit sluit ’n Jug Blender, Hand Mixer, Hand Blender, Coffee Maker, Digital Kettle en tweesnybroodrooster in), SMS die sleutelwoord RH na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

Prys #4: Nespresso Pixie Clip-koffiemasjiene ter waarde van R3 000 elk 

Hou jy van jou oggendkoffie? Loer in by Hirsch’s vir ’n groot verskeidenheid koffiemasjiene, soos Nespresso. Winkels regoor die land maak dit maklik vir jou.

nespresso-nespresso-pixie

Vir die kans om een van drie Nespresso Pixie Clip-koffiemasjiene ter waarde van R3 000 elk te wen, SMS die sleutelwoord HIRSCHS na 33409 of vul die onderstaande vorm in:

KLIK HIER OM VORIGE WENNERS TE SIEN.

 WEB-FOOTERS-afr