Ken jy al dié blomme?

In ons Maart 2017-uitgawe is die Michaelmas-madeliefie ons plant van die maand. Kan jy dit in dié pragtige rangskikking uitken?

maart-blomme-WEB

 

Oplossing:

  1. Dahlia
  2. Japannese anemone
  3. Spinnekopblom
  4. Salvia leucantha
  5. Michaelmas-madeliefies

 

Lees meer oor die Michaelmas-madeliefie in ons Maart-uitgawe, nou te koop!

010317TSM001OFC

 

WEB-FOOTERS-afr