of hernu nou en kry 12 uitgawes vir net R283.20
As een van jou voornemens om die nuwe jaar ’n beter leefstyl te volg, met die beste kos en geselskap, en die mooiste ruimtes om dit in te geniet? Maak dan seker jy kry elke maand die land se voorste tuin-en-dekortydskrif propvol praktiese planne, raad en wenke.
Teken in of hernu nou en kry 12 uitgawes vir net R283.20, dit is ‘n besparing van 20%.
INTEKENAARS GENIET VOORDELE SOOS:
• Eksklusiewe kompetisies en afslag.
• Jy loop nooit ’n uitgawe van Suid-Afrika se grootste dekor-en-tuintydskrif mis nie.
• Verskillende betaalopsies.
• Jy spring prysverhogings vry.
LW Dié aanbod geld tot 13 Maart 2012.
TEKEN IN OP EEN VAN DIE MANIERE:
Skakel 0860 103 769 (deeloproep). Lyne oop Maandag tot Vrydag, 07:30-17:00
SMS “INTEKEN TUIS”, jou naam en van, pos- en e-posadres na 45567 (elke SMS kos R1,50)
Klik hiér om in te teken
Stuur jou naam en kontakbesonderhede na tuisinteken@media24.com
Tuis is ook digitaal!
Lees Tuis op jou iPad, Mac of PC.
‘n Voorskou van die huidige uitgawe Koop die huidige uitgawe Teken in vir ‘n jaar Koop vorige uitgawes NavraeHoe koop en kry ek my digitale tydskrif?
Kyk hierdie kort video, volg die maklike stappe en geniet jou nuwe uitgawe.









