Teken in

[divider]

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[divider]

Teken nou in op die voorste dekor-en-tuintydskrif in die land! Teken in of hernu en kry 25% afslag op 12 uitgawes!

Teken vir 12 maande in op Tuis en kry 25% afslag teen net R291 – dis ’n besparing van R75!

Tuis, Suid-Afrika se topverkoperin die huis-en-tuintydskrifmark, is propvol praktiese wenke en raad wat jou sal help om jou huis in ’n droomtuiste te omskep. Ons bied jou nou die perfekte geleentheid om jouself elke maand te bederf: Teken vir 12 maande in op Tuis of hernu jou subskripsie en kry 25% afslag; dis 12 uitgawes vir net R291! Moenie die kans deur jou vingers laat glip om seker te maak dat jy elke maand jou gunstelingtydskrif ontvang nie!

LW Dié aanbod geld tot 17 Julie 2012 en is net vir Suid-Afrikaanse burgers; daar is geen afslag op posgeld en BTW nie.

INTEKENAARS GENIET VOORDELE SOOS:
• Eksklusiewe kompetisies en afslag.
• Jy loop nooit ’n uitgawe van Suid-Afrika se grootste dekor-en-tuintydskrif mis nie.
• Verskillende betaalopsies.
• Jy spring prysverhogings vry.

TEKEN IN OP EEN VAN DIE MANIERE:

• Klik hiér om in te teken op die gedrukte weergawe

 Skakel 0860 103 769 (deeloproep). Lyne oop Maandag tot Vrydag, 07:30-17:00

 SMS “INTEKEN TUIS”, jou naam en van, pos- en e-posadres na 45567 (elke SMS kos R1,50)

• Stuur jou naam en kontakbesonderhede na tuisinteken@media24.com

• NUUT Teken in via My Subs. Registreer by www.mysubs.co.za en teken in op die gedrukte óf die digitale weergawe van Tuis.

• OF teken in op die digitale Tuis via Zinio Registreer by http://za.zinio.com en lees Tuis op jou e-leser, iPad of rekenaar – waar en wanneer jy wil!

Voordele van die digitale weergawe: Jy kan • vir ’n jaar inteken • die jongste uitgawe vooraf sien • die jongste uitgawe koop • vorige uitgawes koop

[hr]

As jy nie heeltemal tevrede is met jou tydskrif nie, kan jy dit binne 5 dae nadat jy dit ontvang het, terugstuur en ons sal die koopprys sonder voorbehoud aan jou terugbetaal.

7 Responses to Teken in

  1. Hanchen Botha says:

    Hi daar, ek stel belang om in te teken. Kry mens steeds 25% afslag?

  2. SC Joubert says:

    Ek het op 26 Nov 2013 n sms gestuur om in te teken op TUIS vir my vriendin J Walters, Posbus 21, Karino, 1200 en het GEEN reaksie gekry nie . Nou probeer ek via internet inteken maar dit werk nie. Ek sal dit waardeer as u my ander opsies kan gee wat wel suksesvol sal wees.

    S Joubert
    0849026194

    • ashlinsteer24 says:

      Hello SC

      Jammer vir die ongerief – Ek sal jou inligting vir Brumilda aanstuur en sy sal jou kontak.

      Lekker dag :)

  3. adele taljard says:

    Ek wil graag vir ‘n vriendin inteken op die Tuis. julle deeloproep tel nr is egter foutief, blykbaar bestaan dit nie.
    kan iemand my asb kontak.
    dankie
    Adele Taljard

  4. Walter Smuts says:

    Ek probeer vir iemand as ‘n geskenk inteken op die gedrukte weergawe van Tuis.
    Maar julle maak dit nie maklik vir my nie.

    Die web-blad het die volgende opsie:
    “Klik hiér om in te teken op die gedrukte weergawe’”

    As ek dit doen, word vir inligting gevra om in te log. (Onthou, ek probeer die PAPIER weergawe in die hande kry.)

    Julle blad gee ook ‘n telefoonnommer:
    “• Skakel 0860 103 769 (deeloproep). Lyne oop Maandag tot Vrydag, 07:30-17:00″
    Geen antwoord. Slegs ‘n lang ge-peep.

    Bestaan die blad nog?

    Is daar enige-manier om in te teken op die gedrukte weergawe?

    Indien so min so ver werk, wat is die risiko dat ek ‘n klomp geld gaan betaal en dan werk die aflewering OOK nie.

    Walter

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>