Tag Archives | vloer
Aside

Stoepstories

Toentertyd se stoepe het een element in gemeen gehad: ‘n blink helderrooi vloer.

Aside

Gooi 'n sementvloer

Ons wys hoe maklik dit is om ‘n klein geteëlde vloeroppervlak, soos dié badkamer s’n, met sement af te vlak.

Aside

’n Klein badkamer

‘n Klein badkamer laat ‘n leser kopkrap. Ons gee raad.

Aside

Alles oor teëls

Dit is ‘n byna onbegonne taak om een uit duisende soorte teëls, of die regte sementafwerking, te kies. Ons wys jou die jongste opsies op die mark.

Aside

Dekor-inspirasie

As jy nie ryk is nie, moet jy slim wees. Ons wys jou ‘n paar goedkoop idees.

Aside

Vra die kenners

Sukkel jy met ‘n dekor-, selfdoen- of tuinmaakprobleem? Ons kenners gee raad om jou tuiste na jou smaak in te rig.

Aside

Blink kant bo

Daar’s waarde in goedversorgde vloere, plafonne en mure. Volg ons eenvoudige gids vir dié lente se huisskoonmaak.

Aside

Laai ons gids oor vloere af

Vloere is die belangrikste dekor-element. Tuis het gaan kyk watter afwerkings vir vloere beskikbaar is en deel ‘n paar wenke.

Aside

As twee 4 word

Ons gee raad met die proses van huiskoop, asook sakpasdekorwenke vir ‘n alleeenloper, ‘n paartjie en ‘n gesin.