Oopplanruimtes kom nie sonder hul eiesoortige probleme nie. Ons wys jou hoe om pakplek te skep wat jou oopplanruimte subtiel verdeel.
Skep persoonlike hoekies
Persoonlike hoekies vir werk en speel raak al hoe nodiger. Met ‘n skerm kan jy ‘n oopplanruimte met styl afskort.
Wasdag Wenners
Is jou waskamer ‘n klein ruimte of ‘n oopplanvertrek? Wasgoed was kan plesieriger wees met ‘n goed ingerigte waskamer.
Skep ‘n romantiese leefruimte
Gee elke kamer in jou huis ‘n romantiese oomblik deur ‘n persoonlike stempel daarop af te druk en geniet ‘n jaar van betowerende tye.
Een vertrek, 3 moontlikhede
Ons wys hoe jy dieselfde stel meubels in dieselfde vertrek kan gebruik om drie baie uiteenlopende ruimtes te skep.
Oplossings vir dekordilemmas in jou leefvertrek
Wonder jy hoe jy jou leefvertrek gaan aanpas om plek te maak vir gaste? Het jou leefvertrek nie ‘n fokuspunt nie? Ons gee raad.
Kry jou huis knus in 4 stappe
‘n Vertrek wat in die somer koel en aangenaam is, kan in die winter maklik koud en ongesellig lyk. ‘n Paar veranderinge kan dit ‘n snoesige kuierplek maak.








Kook en wen R200 000!
