Tag Archives | venster

Skuifhortjies

Stylvolle skuifhortjies is nie net funksioneel nie, hulle gee ook jou huis se vooraansig nuwe fleur.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Die moets an moenies as jy huur

Die moets en moenies as jy huur

Dis vir huurders ‘n groot uitdaging om ‘n woonplek hul eie te maak, want hulle mag nie maak en breek soos hulle wil nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Klein maar getryn

Kompakte blyplekke staan glad nie terug as dit by styl en gerief kom nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

'n Spatsel kleur

‘n Titsel kleur op jou vloer, teen die muur, op ‘n meubelstuk of voor ‘n venster vrolik jou huis in ‘n kits op.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Put die meeste uit jou komvenster

Ons gee ‘n paar idees oor hoe jy ’n komvenster in ’n slaapkamer kan versier met ‘n mooi meubelstuk of ‘n ingeboude bankie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Kies die regte vensterbedekking

Hoe besluit jy watter vensterbedekking is geskik vir ’n vertrek? Ek kan nie kies tussen gordyne of blindings nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }