Tag Archives | veiligheid

‘n Nuwe baba

Dit is heerlik om ‘n nuwe babakamer in te rig en is deel van die groot avontuur en uitsien na die nuweling. Hier is ‘n paar dekor-idees.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Moenie met vuur speel nie

Vuur is niemand se speelmaat nie. Daarom is dit ‘n goed om ‘n rookalarm in jou huis te installeer as waarskuwing en om vals alarms te beperk.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak plek vir die kinders

Kinders het hul eie ruimte nodig. Met slim beplanning kan jy in al hul behoeftes voorsien én dit ’n prettige plek maak.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Beveilig jou huis

Behoorlike diefwering, veiligheidshekke en ‘n alarmstelsel is nie meer net vir veiligheidsbewustes nie, maar ‘n noodsaaklikheid in ‘n land wat gebuk gaan onder misdaad.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }