Tag Archives | tuis tydskrif

Old Mac Daddy-kompetisie

WEN! Twee lesers kan elkeen ‘n tweenag-wegbreek vir twee, ontbyt ingelsuit, in een van die woonwaens by Old Mac Daddy op Elgin wen.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Leserresep Mei 2012

Colleen Walker, ‘n leser van Knysna, deel haar Ouma Holly se appelkoek.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 3 }

BLOG: Ontdek matglas-spuitverf

Soek jy privaatheid, maar vind gordyne net te swaar? Een oplossing is om jou ruite met mat spuitverf te bedek.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }

Leserdag: Knorhoek Maart 2012

‘n Kykie agter die skerms van ons leserdag by Knorhoek.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Kruissteek sonder naald en gare

Verlede jaar het een van my gunsteling-dékorblogs, Bloesem, die werk van die talentvolle ontwerper Eline Pelinkhof ten toon gestel. Haar kruissteek muurskildery het dadelik my oog gevang en ek was betower.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }

Gebakte kwepers met soet filovingers

Jy kan dié bederf voorsit met vanieljeroomys of ’n lepel dikroom of crème fraîche.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Skilpadjies

Huiskos: Skilpadjies

Maréza Cronjé, ’n leser van Kaapstad, deel haar hartskos uit haar tuisdorp, Calvinia.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Samoesas vir die pad

Genoeg vir: 8 samoesas Bereidingstyd: 25 minute Gaarmaaktyd:

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }