Madeliefie-variëteite wat landwyd by kwekerye beskikbaar is:
Tag Archives | tuin
Aside
Plant 'n rusbank
Sit sag en bedink waterspaar-planne, pamperlang jou lentebolle en geniet die winterstilte in jou tuin.
Aside
Bou 'n vuurput
'n Vuurput is maklik om te bou en sal die middelpunt van talle kuiers in jou tuin word.
Aside
Die moets en moenies as jy huur
Dis vir huurders ‘n groot uitdaging om ‘n woonplek hul eie te maak, want hulle mag nie maak en breek soos hulle wil nie.
Aside
’n Tuin vir die Toekoms
Ons kyk na wat moderne, maar gewone, tuiniers doen ter wille van die aarde.






