Tag Archives | tekstuur
Groen vars idees

Groen vars idees

Ons wys ‘n paar slim idees hoe om ou, natuurlike elemente in nuwe, praktiese pluspunte vir jou huis te omskep.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Wenke om kleur en tekstuur te gebruik

Tuis se skeppende redakteur, Misi Overturf, wys hoe jy met kleur en tekstuur jou rusbank kan opkikker.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Kry jou huis knus in 4 stappe

Kry jou huis knus in 4 stappe

‘n Vertrek wat in die somer koel en aangenaam is, kan in die winter maklik koud en ongesellig lyk. ‘n Paar veranderinge kan dit ‘n snoesige kuierplek maak.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Rig jou huis in die Indiese styl in

Ons word al sedert die begin van die speseryhandel tussen Oos en Wes betower deur Indië se ryk kleure en oordadige styl.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }