Tag Archives | tafel
Aside

Tafel met vlerke

Die onderskeie dele van dié buitetafel kan op verskillende maniere bymekaar gesit word om by die geleentheid te pas.

Aside

Tafel in twee dele

Dié tafel in twee dele sal jou laat wonder hoekom alle tuintafels nie so gemaak word nie.

Aside

Buitelugtafel vir 10

Ons buitelugtafel het sitplek vir vier mense, maar die klappe kan opgeslaan word om selfs vir tien plek te maak.

Aside

Tafels van sement

Wie sou ooit kon raai dat ‘n sementblok of twee saam met ‘n stuk glas so ‘n stylvolle kan koffietafel maak?

Aside

Vars idees vir koue maande

Ons wys jou ‘n paar prettige planne vir ‘n warm gevoel om elke hoek en draai in en om jou huis vir die koue maande wat voorlê.

Aside

Dekor-kanniedoods

Die mode kom en gaan – ook in die dekorwêreld – maar sekere stukke bly ewig gewild. Hier is ‘n dosyn kanniedoods wat hulle nie deur tyd óf giere laat onderkry nie.

Aside

Opslaantafel

Dié opslaantafel het plek vir ‘n gesellige ete buite, maar laat sak sy kante en dit sorg vir die perfekte buffet in ‘n kleiner ruimte.

Aside

Dekor-inspirasie

As jy nie ryk is nie, moet jy slim wees. Ons wys jou ‘n paar goedkoop idees.

Aside

Bou 'n brekfis-tafel

Vou dié tafel elke oggend oop vir ‘n gesonde ontbyt; daarna vou dit netjies plat teen die muur.