Tag Archives | stoel

Salig in dié hangstoel

Laai jou batterye regdeur die lui seisoen in dié gemaklike hangstoel.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Luilekker op ‘n lang stoel

‘n Chaise longue is nie net ‘n elegante meubelstuk en heerlike rusplek nie, maar kan ook ‘n karaktervolle gesprekspunt wees.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Een vertrek, 3 moontlikhede

Ons wys hoe jy dieselfde stel meubels in dieselfde vertrek kan gebruik om drie baie uiteenlopende ruimtes te skep.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Om buite te sit

Smeek jou buitevertrek om mooi, gemaklike meubels? Ons het in die winkels rondgesnuffel en die mooiste buitetafels en -stoele uitgesoek.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }