Tag Archives | slaapkamer

'n Kroon vir jou bed

’n Kroon bo jou bed voer die romantiek tot nuwe hoogtes in jou slaapkamer. Maak sommer self een!

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
0108CLbedbenchdiy-23

'n Bankie vir jou voetenent

Voeg ‘n dekoratiewe element by jou slaapkamer met hierdie gerieflike bankie vir jou voetenent.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Kies die regte matras

Is jou matras so moeg soos jy? Dis belangrik dat jy weet waarna om te soek as jy ‘n matras koop. Hier is ons wenke.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Vernuwe 'n ou bedkopstuk

Vernuwe 'n ou bedkopstuk

Dié bedkopstuk van gebeitste dennehout het letterlik die energie uit die vertrek begin tap. Ons het dit ‘n nuwe voorkoms gegee met verf en blomdetail.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Soete drome

Jou slaapkamer is jou koninkryk … jou bed jou sierlike troon. Tooi dit met al die glans en swier wat jou adellik laat voel as jy saans jou kop neerlê.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Bekoor met ligte

Beligting kan op soveel maniere ‘n verskil aan jou huis maak. Ons wys jou hoe om elke vertrek in jou huis ten volle te geniet.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Skep 'n huis in die landelike styl

Skep ‘n eietydse plaasopstal en leef so die nostalgiese landelike lewe – na aan die natuur, ongekompliseerd en onopgesmuk.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Vrolike vintage

Dis klein, maar Simone Borcherding se woonstel van 75 m² is ’n prettige blyplek waar toeka se mooigoed tot hul reg kom.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }