Ons wys hoe maklik dit is om ‘n klein geteëlde vloeroppervlak, soos dié badkamer s’n, met sement af te vlak.
Tag Archives | sement
Tafels van sement
Wie sou ooit kon raai dat ‘n sementblok of twee saam met ‘n stuk glas so ‘n stylvolle kan koffietafel maak?
‘n Rak wat netjies pas
Wie sou kon raai dat dié afgevlakte sweefrak nie deel van die struktuur was nie, maar agterna bygekom het?
Giet jou eie stapblokke
Stapblokke gee jou tuin se beeld ‘n hupstoot en boonop vrye teuels aan jou kreatiwiteit. Ons wys jou hoe om jou eie te maak.









Kook en wen R200 000!
