Stegmann en Natasha Lubbe het ‘n ou skuur op hul Karoo-plaas in ‘n rustige toevlugsoord omskep.
Tag Archives | projek
Aside
Regruk met flair 2012
Het jy pas ’n huisopknapprojek begin of klaargemaak? Skryf dit in vir ons 2012-Regruk met flair-kompetisie – daar’s groot pryse te wen!
Aside
Ekstra leefruimte in jou motorhuis
Baie motorhuise is opgaarplekke vir ou bokse en stukkende tuingereedskap. Kyk ’n slag met nuwe oë na joune, en skep meer spasie op jou werf.
Aside
Tafel met vlerke
Die onderskeie dele van dié buitetafel kan op verskillende maniere bymekaar gesit word om by die geleentheid te pas.







