Potte kan hoogte en kleur in plantbeddings verskaf.
Tag Archives | plant
Kraakvars groente uit die tuin
Om kraakvars groente uit jou tuin te oes, is iets waaroor die meeste van ons net droom.
Lees volledige artikel · Comments are closed
Aside
Grasgroen vars idees
Kry ‘n bietjie inspirasie uit jou tuin om jou huis binne én buite te geniet noudat die dae heerlik langer en warmer word.
Aside
Plant ’n potplant oor
Houerplante soos die silwerkoningin raak met die tyd potgeknel en moet daarom elke 2-3 jaar oorgeplant word.
Aside
Plant 'n rusbank
Sit sag en bedink waterspaar-planne, pamperlang jou lentebolle en geniet die winterstilte in jou tuin.
Aside
Inheemse geurmalvas
Plant geurmalvas in volson, hoewel gedeeltelike skaduwee beter is in ‘n baie warm klimaat.








