Die ruimte langs ‘n trap is die perfekte plek om hoede, jasse en skoene netjies te bêre sodat jy met ‘n pragtige portaal kan spog.
Pakplek vir 'n oopplanruimte
Oopplanruimtes kom nie sonder hul eiesoortige probleme nie. Ons wys jou hoe om pakplek te skep wat jou oopplanruimte subtiel verdeel.
Timmer 'n ottoman met pakplek
Het jy geweet hoe maklik dit is om ‘n ottoman met bêreplek te maak? Kry ‘n boks, spons en materiaal, en jou krampistool…
Badkamer-feite
Van kwessies oor beligting tot pakplek en vuil wasgoed – ons beantwoord jul vrae oor dié vertrek.
Herwin jou kombuis
As jou kombuis se afgeleefde sestiger-voorkoms jou teen die mure uitdryf, maar jy kan nie ‘n nuwe kombuis bekostig nie, gee jy dit ‘n nuwe baadjie.
Eenvertrek-blyplek
Eenvertrek-blyplekke is deesdae algemeen, veral in ons stede. En as dit by styl en geselligheid kom, hoef dit nie terug te staan vir groter plekke nie.
Vir die ingang…
Ons wys jou hoe om orde te skep by die deuringang en voorportaal van jou huis met muurhakke en pakplek.
Kook en geniet
‘n Klein kombuis en badkamer kan net so ‘n sterk indruk soos hul groter broers en susters maak.
Gooi uit en hou net die nodige
Soms is dit nodig om ontslae te raak van oorbodige gereedskap, materiaal en houers. Ons wys jou hoe om orde in jou werkplek te skep.







Kook en wen R200 000!
