Selfs al is jy lief vir ‘n neutrale kleurskema, kan jy steeds ‘n treffende stelling met meubels maak. Yolande Coutts van Be Inspired gee haar raad.
Kuier-kuier in 'n kits
Dis feesseisoen en tyd vir buitekuiers. Jy kan in ’n japtrap nuwe sithoekies in jou tuin skep, en dit hoef nie duur te wees nie.
As twee 4 word
Ons gee raad met die proses van huiskoop, asook sakpasdekorwenke vir ‘n alleeenloper, ‘n paartjie en ‘n gesin.
Skep ’n manlike ruimte
Die argitektuur van dié huis het die weg gebaan vir ‘n moderne manlike ruimte. James en Marc deel hulle dekorwenke.
Eenvertrek-blyplek
Eenvertrek-blyplekke is deesdae algemeen, veral in ons stede. En as dit by styl en geselligheid kom, hoef dit nie terug te staan vir groter plekke nie.
’n Nuwe baba
Dit is heerlik om ‘n nuwe babakamer in te rig en is deel van die groot avontuur en uitsien na die nuweling. Hier is ‘n paar dekor-idees.
6 stappe na sprankel
Jy kan ‘n vertrek nuwe lewe gee sonder dat dit jou ‘n sent hoef te kos. Binneversierder Claire Cartner gee raad.
'n Spatsel kleur
‘n Titsel kleur op jou vloer, teen die muur, op ‘n meubelstuk of voor ‘n venster vrolik jou huis in ‘n kits op.






