Tag Archives | kombuis

Nuttige skottelgoedrak

Met dié nuttige skottelgoedrak wys ons jou hoe eenvoudig dit is om jou opwasplek aan die kant te hou.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

'n Spatpaneel vir jou kombuismure

‘n Spatpaneel is noodsaaklik as jy wil keer dat jou kombuismure (veral dié bokant werkvlakke) vuil en vetterig word.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Installeer kolligte in jou ingeboude kaste

Installeer kolligte in jou ingeboude kaste

Die term “taakbeligting” sê presies wat dit is, want ligte in die kombuis moet baie harder werk as in enige ander vertrek. Ons wys hoe jy meer lig op jou handewerk kan werp.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Herwin jou kombuis

Herwin jou kombuis

As jou kombuis se afgeleefde sestiger-voorkoms jou teen die mure uitdryf, maar jy kan nie ‘n nuwe kombuis bekostig nie, gee jy dit ‘n nuwe baadjie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 2 }

Huis, paleis, kombuis

Kyk ‘n bietjie hoe het politieke gebeure kombuisontwerp deur die jare heen beïnvloed.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Skep ‘n manlike ruimte

Die argitektuur van dié huis het die weg gebaan vir ‘n moderne manlike ruimte. James en Marc deel hulle dekorwenke.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Bekoor met ligte

Beligting kan op soveel maniere ‘n verskil aan jou huis maak. Ons wys jou hoe om elke vertrek in jou huis ten volle te geniet.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Skep 'n huis in die landelike styl

Skep ‘n eietydse plaasopstal en leef so die nostalgiese landelike lewe – na aan die natuur, ongekompliseerd en onopgesmuk.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }