Tag Archives | kleur

’n Revolusie in kleur

’n Huis met karakter word nie oornag gebou nie – dit neem jare.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Meubels maak 'n kleurstelling

Selfs al is jy lief vir ‘n neutrale kleurskema, kan jy steeds ‘n treffende stelling met meubels maak. Yolande Coutts van Be Inspired gee haar raad.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }

Dit en dat vir jou kaggel

Hou dit regdeur die jaar ‘n fokuspunt deur al jou mooi ornamente in en rondom die kaggel uit te stal.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Die winter in volkleur

Warm jou woonplek op met net ‘n paar items in vlootblou, druifpers, grys en bruingrys – en ‘n titsel rooi vir die mooi.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Eenvertrek-blyplek

Eenvertrek-blyplekke is deesdae algemeen, veral in ons stede. En as dit by styl en geselligheid kom, hoef dit nie terug te staan vir groter plekke nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Leef lig

In die Browns se huis weerspieël oorspronklike skeppings en ‘n magdom ligbronne die inwoners se fyn oog vir detail.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Wenke om kleur en tekstuur te gebruik

Tuis se skeppende redakteur, Misi Overturf, wys hoe jy met kleur en tekstuur jou rusbank kan opkikker.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

6 stappe na sprankel

Jy kan ‘n vertrek nuwe lewe gee sonder dat dit jou ‘n sent hoef te kos. Binneversierder Claire Cartner gee raad.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }