Tag Archives | kas

Bêreplek by die agterdeur

Voldoende bêreplek hou nie net jou huis netjies nie, dit bewaar ook die vrede in jou huishouding.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak die ideale TV-kas

Is jy nie ‘n TV-slaaf nie en verkies jou stel uit die oog? Maak ‘n stylvolle kas waarin jy dit kan bêre.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Die linnekas

Jou huis se linnekas

Elke huis kort ‘n kas met bêreplek vir linne – aparte bêreplek vir beddegoed, en vir tafeldoeke, lapservette en plekmatjies, is ‘n bonus.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Dekor-kanniedoods

Dekor-kanniedoods

Die mode kom en gaan – ook in die dekorwêreld – maar sekere stukke bly ewig gewild. Hier is ‘n dosyn kanniedoods wat hulle nie deur tyd óf giere laat onderkry nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak ‘n ligkas

Maak ‘n ligkas van perspex gevul met boombas, en bring so die natuur in jou huis.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
'n Strykkas (om self te maak)

‘n Strykkas (om self te maak)

In ‘n waskamer moet funksie die botoon voer. Dié kas hou jou strykplank, strykyster en als wat jy nodig het, netjies bymekaar.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Bou 'n drankkas in 'n boekrak

Droom jy van ’n kroegie tuis, maar jy’t net nie genoeg plek nie? Kyk hoe omskep ons ’n boekrak in ’n drankkas.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak ‘n elegante TV-kabinet

Is jy nie ‘n TV-slaaf nie en verkies jy jou stel uit die oog? Maak ‘n stylvolle kas waarin jy dit kan bêre.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }