Ons wys selfdoeners wat graag houtmeubels maak en dit met fyn detail wil afrond, hoe om dié veelsydige stuk gereedskap daarvoor te gebruik.
Hangend
Ongebruikte ruimte is ideaal om goed wat selde gebruik word, weg te bêre – en met dié hangbêrerak word vermorste ruimte ten beste benut.
Houtinstandhouding
Sonder voldoende beskerming gáán jou mooiste houtwerk uiteindelik verweer – veral as dit buite staan.
'n Buitestort onder die son
‘n Buitestort is ‘n moet vir die somer. Dié verskuifbare model kan jy maklik sommer een naweek maak – en die hele ‘n koelkoejawel wees.
So versorg jy 'n houtdek
‘n Dek langs die swembad gee jou ure se genot. Moenie die versorging van dié kuierplek wat aan wind en weer blootgestel is, afskeep nie, anders gaan dit jou harde werk kos!
Groen vars idees
Ons wys ‘n paar slim idees hoe om ou, natuurlike elemente in nuwe, praktiese pluspunte vir jou huis te omskep.
Laai ons gids oor vloere af
Vloere is die belangrikste dekor-element. Tuis het gaan kyk watter afwerkings vir vloere beskikbaar is en deel ‘n paar wenke.
Skep ‘n kombuis in die Italiaanse styl
Die rustige styl van die plattelandse Italianer is ‘n verfrissende manier van lewe, want daar’s soveel klein plesiertjies om te geniet.
Neem ‘n paar takke
Kry inspirasie uit die natuur en maak dié treffende tafellampe uit hout wat waarskynlik vir die vuur bestem was.








Kook en wen R200 000!
