Die ruimte langs ‘n trap is die perfekte plek om hoede, jasse en skoene netjies te bêre sodat jy met ‘n pragtige portaal kan spog.
Tag Archives | hangplek
Hangplek vir handdoeke
Ons wys hoe maklik dit is om dié handdoekreling te maak én hoe om die ontwerp by jou persoonlike styl aan te pas.
Vars idees vir koue maande
Ons wys jou ‘n paar prettige planne vir ‘n warm gevoel om elke hoek en draai in en om jou huis vir die koue maande wat voorlê.
Vir die ingang…
Ons wys jou hoe om orde te skep by die deuringang en voorportaal van jou huis met muurhakke en pakplek.
Ekstra hangplek
‘n Losstaande handdoekreling kan wondere verrig vir jou bad- of aantrekkamer. Ons wys hoe maklik dit is om te maak én die ontwerp by jou persoonlike styl aan te pas.








Kook en wen R200 000!
