‘n Eko-swembad is die enigste soort wat eerder groen as blou moet wees.
Tag Archives | ekovriendelik
Bou ekovriendelik
Ter wille van die aarde word huise deesdae gebou om duursaam te wees, energie te bespaar, en afval te verminder. Doen jou deel ook deur by jou eie huis te begin.
Groen vars idees
Ons wys ‘n paar slim idees hoe om ou, natuurlike elemente in nuwe, praktiese pluspunte vir jou huis te omskep.
Basiese groen beginsels
‘n Ekovriendelike leefwyse lyk dalk na ‘n onbereikbare ideaal, maar dit begin alles by ‘n besluit.
Kry jou droomkombuis
Kombuise is gewoonlik die eerste vertrek wat ‘n huiseienaar wil opknap. Put inspirasie uit dié 10 praktiese vertrekke.
'n Era van luukse badkamers
Die badkamer is dikwels een van die eerste vertrekke wat jy regruk wanneer jy begin huis opknap. Moenie in die slaggat trap om afskeepwerk te doen nie.









Kook en wen R200 000!
