Tag Archives | DIY

Skep jou eie waterfontein

Skep ’n kalm oase in jou tuin met ’n bekostigbare, dog treffende, fontein wat jy in ’n japtrap kan maak!

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
DIY

Nuwe baadjie vir 'n ou laaikas

Kleurblokke is nou hoogmode en behels helder kleure wat in bepaalde vorms op klere, mure en selfs meubelstukke aangebring word.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Regruk met flair 2012

Het jy pas ’n huisopknapprojek begin of klaargemaak? Skryf dit in vir ons 2012-Regruk met flair-kompetisie – daar’s groot pryse te wen!

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Portaaltafeltjie met versteekte laaie

Dié nuttige muurgemonteerde portaaltafeltjie het versteekte laaie – die perfekte plekbespaarder in kleiner ruimtes.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }

Maak 'n hanglig

Hang ’n karaktervolle lig bo jou eettafel en skep ’n gesellige kuier-atmosfeer.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Kroeg op wiele

’n Kroeg op wiele maak dinge gesellig op die stoep, langs die braai, by die swembad – net waar jy wil!

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Hondehok

Jou beste viervoetvriend verdien meer as ’n treurige hoekie in die motorhuis. Maak vir hom ’n blyplek waarop hy ook trots sal wees.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak 'n agteroorsit-stoel

Die natuurlike, ruwe teksture van die paletstoel werk ewe goed binne óf buite.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }