Die fraaie Helleborus hoort in elke blomliefhebber se tuin.
Tag Archives | blomme
21 Betowerende blomgeure
‘Om deur die geur van blomme oorval te word is ‘n verruklike sort nederlaag.’
- Beverley Nichols
Potte vol blomplesier
Gekoopte snyblomme is dikwels duur - as blommekuns jou dus na aan die hart lê, is dit tyd om jou eie snyblomtuin te plant!
Plant nou lentebolle
Maart tot Mei is net die regte tyd om lentebolle te plant. Gaan koop dus en plant vandag nog joune!
Spog met somerbolle
Een van die beste maniere om treffende kleur in jou tuin te kry, is met somerbolle. Begonias, chlidanthus, dahlias, swaardlelies, aronskelke en talle ander is nou beskikbaar, gereed vir die grond sodra daar nie meer gevaar van ryp is nie.











Kook en wen R200 000!
