‘n Kinderkamer is veel meer as ‘n slaapplek. Dit is ‘n kind se hele wêreld, want hier word ook kreatiewe idees uitgeleef, gespeel en saam met maats gekuier.
Tag Archives | bêreplek
Aside
Wenke vir bêreplek in jou woonvertrek
Te min pakplek is iets waaroor daar alte dikwels gekla word. Hier is ‘n paar slim oplossings.
Aside
Put die meeste uit jou komvenster
Ons gee ‘n paar idees oor hoe jy ’n komvenster in ’n slaapkamer kan versier met ‘n mooi meubelstuk of ‘n ingeboude bankie.
Aside
Maak ’n koffietafel met bêreplek
Deesdae moet meubels veel meer doen as net mooi lyk. Hoe klink ‘n koffietafel met bêreplek onder ‘n blad wat kan afskuif?






