Voldoende bêreplek hou nie net jou huis netjies nie, dit bewaar ook die vrede in jou huishouding.
Tag Archives | bêreplek
'n Kopstuk met bêreplek
Ruimte is skaars en meubels moet dikwels meer as een funksie vervul. Maak dié kopstuk met slim bêreplek in die vorm van laaie.
Jou huis se linnekas
Elke huis kort ‘n kas met bêreplek vir linne – aparte bêreplek vir beddegoed, en vir tafeldoeke, lapservette en plekmatjies, is ‘n bonus.
Timmer 'n ottoman met pakplek
Het jy geweet hoe maklik dit is om ‘n ottoman met bêreplek te maak? Kry ‘n boks, spons en materiaal, en jou krampistool…
Skep ‘n manlike ruimte
Die argitektuur van dié huis het die weg gebaan vir ‘n moderne manlike ruimte. James en Marc deel hulle dekorwenke.
Kyk- en luisterstyl
Terwyl party mense daarvan hou om hul jongste tegno-aanwinste ten toon te stel, verkies ander weer dat dit eerder subtiel moet inskakel by hul individuele styl.











Kook en wen R200 000!
