Is jou matras so moeg soos jy? Dis belangrik dat jy weet waarna om te soek as jy ‘n matras koop. Hier is ons wenke.
Tag Archives | bed
'n Kopstuk met bêreplek
Ruimte is skaars en meubels moet dikwels meer as een funksie vervul. Maak dié kopstuk met slim bêreplek in die vorm van laaie.
Vernuwe 'n ou bedkopstuk
Dié bedkopstuk van gebeitste dennehout het letterlik die energie uit die vertrek begin tap. Ons het dit ‘n nuwe voorkoms gegee met verf en blomdetail.
Skep ‘n manlike ruimte
Die argitektuur van dié huis het die weg gebaan vir ‘n moderne manlike ruimte. James en Marc deel hulle dekorwenke.
Kinderkamer vir ‘n seun
‘n Kinderkamer is veel meer as ‘n slaapplek. Dit is ‘n kind se hele wêreld, want hier word ook kreatiewe idees uitgeleef, gespeel en saam met maats gekuier.
Bou ‘n dagbed
Kort jy ‘n blaaskans, maar weggaan is buite die kwessie? Rus in jou eie tuin op ‘n dagbed wat jy self gemaak het – jy verdien dit!









Kook en wen R200 000!
