Tag Archives | bank

Meubels maak 'n kleurstelling

Selfs al is jy lief vir ‘n neutrale kleurskema, kan jy steeds ‘n treffende stelling met meubels maak. Yolande Coutts van Be Inspired gee haar raad.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }
Maak 'n riempiesbank

Maak 'n riempiesbank

‘n Ou Kaaps-Hollandse tradisie herleef in ons riempiesbank met sy nuwerwetse kinkel.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

‘n Bankie vir buite

Bou ‘n bankie met plek vir plante, en kom só nader aan die natuur.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Vinnige gastekamer

Ons wys ook hoe jy met goeie beplanning ‘n studeerkamer in ‘n kits kan omskep in ‘n vyfster-gastekamer vir ‘n huis vol mense.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }