Tag Archives | bak
Klam gemmerkoek

Klam gemmerkoek

Hierdie koek sal vir omtrent ‘n week hou as jy dit goed toedraai en in ‘n lugdigte houer bewaar.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Choux-poffertjies

Choux poffertjies

Sjokoladegedoopte roompoffers laat enige hart smelt. As jy eers die bakmetode onder die knie gekry het, kan jy poffertjies op ‘n legio maniere voorsit.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Kroon-patroon

Klik op die teks om die patroon af te laai.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Muffins is maklik

Maklike muffins

Vir teetyd of ontbyt is min dinge so lekker soos ‘n varsgebakte muffin.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Appeltert

Appeltert

Met appels nou in oorvloed is die tyd reg om hulle op meer as een manier in die kombuis te gebruik.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Kaaskoek met suurroombolaag

Kaaskoek met suurroombolaag

As jy nog altyd teruggedeins het vir dié lekkerste lekker, is dit nou jou kans.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }