Tag Archives | 0312
Sundried tomato bolognese featured

Songedroogdetamatie-bolognaise

’n Vinnige én heerlike staatmaker vir aandete.

Lees volledige artikel · Comments are closed
0512FOveldkosknorhoek-50x

Leserdag: Knorhoek Maart 2012

‘n Kykie agter die skerms van ons leserdag by Knorhoek.

Lees volledige artikel · Comments are closed
johane

Kruissteek sonder naald en gare

Verlede jaar het een van my gunsteling-dékorblogs, Bloesem, die werk van die talentvolle ontwerper Eline Pelinkhof ten toon gestel. Haar kruissteek muurskildery het dadelik my oog gevang en ek was betower.

Lees volledige artikel · Comments are closed
PoetryknobsfromR40

BLOG: Winskopiejag

Hier’s die bewyse dat mooi goed nie ’n fortuin hoef te kos nie. Kyk wat het ek dié week raakgeloop.

Lees volledige artikel · Comments are closed
Aside

Dekordilemma: Een ding lei tot 'n ander…

Dekorkonsultant Misi Overturf wys hoe sy ’n leser gehelp het om haar slaapkamer op te kikker – en kyk watter potensiaal die ruimte nóg inhou.

Aside

Vier staatmakers met maalvleis

Kortpadkos met maalvleis

Aside

Pienkvoete op pad?

Koekies maak wonderlike dankie-sê-geskenkies vir troues, verjaardagetes en ook by ’n ooievaarstee. ’n Pakkie goue, bros gemmerbroodmannetjies, of selfs net een pragtig versierde vormkoekie, kan bydra tot die tafeldekor en sal gaste baie spesiaal laat voel. Al wat jy nodig het is ’n lekker resep en ’n bietjie kreatiwiteit.

Aside

BLOG: Kleurryke brakke en katte

Vergeet van ’n saai kosbak of vaal bed – vandag is daar die oulikste bykomstighede vir troeteldiere in die mooiste kleure. Hier is ’n paar van my gunstelinge.