Die natuurlike, ruwe teksture van die paletstoel werk ewe goed binne óf buite.
'n Kroon vir jou bed
’n Kroon bo jou bed voer die romantiek tot nuwe hoogtes in jou slaapkamer. Maak sommer self een!
Tafel met vlerke
Die onderskeie dele van dié buitetafel kan op verskillende maniere bymekaar gesit word om by die geleentheid te pas.
8 idees om jou kaste nuut te maak
Begin “buite die kas dink” en verander joune om by jou behoeftes te pas, óf timmer ’n splinternuwe een wat boonop kan beweeg.
'n Bankie vir jou voetenent
Voeg ‘n dekoratiewe element by jou slaapkamer met hierdie gerieflike bankie vir jou voetenent.
Nuttige skottelgoedrak
Met dié nuttige skottelgoedrak wys ons jou hoe eenvoudig dit is om jou opwasplek aan die kant te hou.
Gooi 'n sementvloer
Ons wys hoe maklik dit is om ‘n klein geteëlde vloeroppervlak, soos dié badkamer s’n, met sement af te vlak.
Pak- én hangplek langs die trap
Die ruimte langs ‘n trap is die perfekte plek om hoede, jasse en skoene netjies te bêre sodat jy met ‘n pragtige portaal kan spog.







Kook en wen R200 000!
