Bou 'n boks vir jou vullisblik

Groot, onooglike vullisblikke is op leegmaakdag oral langs die strate te sien, maar andersins wil ‘n mens dit liefs wegsteek. Maak ‘n bêreboks waarin jou wieletjiesblik kan “verdwyn”.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Hang ‘n deur

Middagprojek: Hang ‘n nuwe voordeur in ‘n paar maklike stappe.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Versier ‘n ou kassie met plakpapier

Muurpapier maak tans ‘n dramatiese terugkeer, en die gebruik daarvan is nie beperk tot mure nie. Selfs ‘n afgeleefde laaikas sal die koppe laat draai in so ‘n nuwe baadjie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Maak 'n boekrak uit karton

Red die aarde se hulpbronne – ons wys jou hoe om sterk, funksionele meubels vir die kinderkamer te maak uit herwinbare karton.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Timmer ‘n tuinhuisie

Bou ‘n prettige tuinhuisie en skep oorgenoeg bêreplek sodat jou tuingereedskap, potte, potgrond, plaagdoders en snoeiskêre altyd byderhand is.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Bou 'n boekrak

Harde werk 7/10 (‘n ekstra paar hande sal

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Beveilig jou huis

Behoorlike diefwering, veiligheidshekke en ‘n alarmstelsel is nie meer net vir veiligheidsbewustes nie, maar ‘n noodsaaklikheid in ‘n land wat gebuk gaan onder misdaad.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Ekstra hangplek

‘n Losstaande handdoekreling kan wondere verrig vir jou bad- of aantrekkamer. Ons wys hoe maklik dit is om te maak én die ontwerp by jou persoonlike styl aan te pas.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

‘n Tafel met ‘n bietjie blieng

Druk jou gesofistikeerde stempel op ‘n eenvoudige meubelstuk af met ‘n fyn lagie bladsilwer.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Van bababed tot stoele

Hierdie klassieke bababed word oor ‘n naweek omskep in ‘n treffende paar stoele – dit is stewig en prakties.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }