’n Bankie vir buite

[button link=”/n-bankie-vir-buite/n-bankie-vir-buite-a/” style=”download” color=”silver”]Laai PDF hier af[/button]

[button link=”/n-bankie-vir-buite/n-bankie-vir-buite-b/” style=”download” color=”silver”]Laai PDF hier af[/button]

[divider]

Inkopielys

70 x 22 mm- behandelde dennehout, gesaag in:

  • vier 356 mm-planke
  • twaalf 856 mm-planke
  • drie 472 mm-planke
  • dertien 478 mm-planke
  • sewe 450 mm-planke
  • nege 2 400 mm-planke
  • vier 1 944 mm-planke
  • vier 2 016 mm-planke
  • vier 1 478 mm-planke
  • 105 x 22 mm- behandelde

dennehout, gesaag in:

  • twee 472 mm-planke (onderste plantbak)
  • twee 500 mm-planke (onderste plantbak)
  • een 400 mm-plank (agterste plantbak)
  • een 2 055 mm-plank (agterste plantbak)
  • een 605 mm-plank (agterste plantbak)
  • een 450 mm-plank (agterste plantbak)
  • een 900 mm-plank (agterste plantbak)
  • een 2 400 mm-plank (agterste plantbak)
  • 44 x 44 mm- behandelde

dennehout, gesaag in:

  • vier 488 mm-lengtes
  • agt 844 mm-lengtes
  • waterdigte houtlym
  • 50 mm-spaanderbordskroewe
  • 16 mm-spaanderbordskroewe
  • wasters
  • nege 270 x 300 mm-plastiekplantbakke

Gereedskap

  • Boor
  • Potlood
  • Maatband
  • tekendriehoek
  • skuurmasjien
  • handsaag en verstekbak, of versteksaag
  • hoekklamp (opsioneel)
  • G-klampe (opsioneel)

Projeknotas

  • Ons het behandelde dennehout gebruik om die plantbank te bou.
  • Jy kan die bank se grootte aanpas volgens die plek waar jy joune wil gebruik. Wanneer jy op ‘n grootte besluit het, teken ‘n nuwe skets en verander jou saaglys daarvolgens.
  • Dis ‘n goeie idee om die bank te bou waar jy dit wil gebruik, want dis nogal swaar om rond te skuif.