Top-10 #3: Jonathan en Kelly Croeser

WIE Jonathan en Kelly Croeser
WAAR Vishoek, Kaapstad
WAT Kombuis
KOSTE R33 000

Is dit jou gunsteling-inskrywing? Klik op die sterretjies onder die naam van die regrukkers om te stem. Jy kan vir elk van die Top-10 ’n punt uit 5 toeken. Vyf sterretjies is tops! STEM HIER!