Regruk met Flair 2016

Die 2016-Regruk met Flair-gala op die landgoed Le Bac buite Wellington was ‘n viering van slim opknap-planne.

Vanjaar se Regruk met Flair-prysuitdeling was ‘n dag om te onthou, en die 150 gaste het almal opgewonde uitgesien na die groot nuus.

Trane van blydskap, ‘n oorvloed inspirasie en tonne pret – insluitend ‘n vertoning deur Heinz Winckler en sy vrou, Aletté-Johanni – het ‘n warm, sonnige dag in November komkommerkoel laat voel…

En natuurlik is 2016 se Opknappers van die Jaar aangewys!

Slider loading...
  • Wicus Pretorius, redakteur van Tuis, by die wenners, Andrew en Victoria Zekveld.






  • Die sanger Heinz Winckler en sy vrou, Alette-Johanni.


  • Die seremoniemeester, Tracey Lange











Sien nog foto’s van dié geleentheid, asook die wen-projek in ons Februarie-uitgawe, nou te koop!

010217TSM001OFC

 

WEB-FOOTERS-afr