Dekordinge

Idees en wenke om droomruimtes te skep

Wat sê die verfkenners?

Ons wou by die Plascon-span weet: 1 Moet ek my vloer wit verf? ’n Wit vloer, hetsy geverf of van teëls, dra altyd ’n gevoel van lig en spasie, vrede en kalmte oor. Maar ’n heeltemal wit vertrek kan ook koud en ...Lees meer

Vars idees

Vernuftige planne vir jou huis en tuin

Onthou jy nog?

Dié pers, groen, geel en rooi “laslappiekombers” is geïnspireer deur herinneringe aan die tuine uit ons kinderdae – sonneblomme, kannas, granate, kruisement en salie, opgekikker met akkertolletjies en die balmelkbossie (Asclepias physocarpa) is die ene eenvoud van ouds. ...Lees meer

Selfdoen

Vinnige projekte in en om die huis

Wit en verweer

Inkopielys • meubelstuk wat jy wil verf (dalk het jy reeds iets in jou huis – donker hout werk goed) • Annie Sloan Chalk Paint in die kleur(e) van jou keuse • Annie Sloan Clear Wax • handvatsels Plus • growwe skuurpapier (80- of 100-grint) • houtvuller • ...Lees meer

Tuinmaak

Vir mense met groen vingers én vir groentjies

Voer die beet

V: Hoekom sou beet wat welige blare het, nie ontwikkel nie? A: Daar kan twee redes vir die vertraagde groei wees: voeding en/of grondvoorbereiding. Probeer organiese Talborn Vita-Veg 6:3:4, wat wortelontwikkeling (juis die dele wat jy wil eet) bevorder. Andersins, as ...Lees meer

Vanaand se ete

Maklike etes vir weeksaande

Vleiskoekies

Genoeg vir: 12 koekies Bereidingstyd: 25 minute Gaarmaaktyd: 20 minute • 1 blik keker-ertjies, gedreineer • 500 g maalvleis (vark, bees of hoender) • 5 ml Cajun-speserymengsel • 1 klein ui, fyngekap • 100 ml platblaar-pietersielie, gekap • skil van 1 suurlemoen • 1 eier • meel • olie vir vlakbraai 1 ...Lees meer

Troeteldier van die dag

Troeteldierfoto’s wat ons knieë lam maak

Soete drome

Dis uitputtend om ’n drie maand oue Parson Russell-terriër te wees!   ...Lees meer

Sjokoladekoek

Genoeg vir: 1 koek Bereidingstyd: 10 minute Baktyd: 30–40 minute Oondtemperatuur: 180 °C • 65 g kakaopoeier • 3 ml koeksoda • 3 ekstragroot eiers • 350 g bruinsuiker • 180 ml olie • 200 g bruismeel VERSIERSEL • 150 g sjokolade • 125 ml room • 15 ml heuning • 25 g botter 1 ...Lees meer

Julle voor-en-na-projekte

Inspirerende opknap en selfdoenprojekte deur lesers

’n Dam onder dak

’n Afgetrede wyn-en-vrugteboer  het ’n ou sementdam omskep in ’n huis met verskeie unieke eienskappe… Dikgepleister “Een van die moeilikste take was die pleisterwerk. Ek het self die sement gemeng en moes in die somerhitte eenvoudig aanhou werk tot ’n muur klaar ...Lees meer

Ken jou tafels

V: Kan julle dalk aandui hoeveel die tafel op die foto werd is? A: Dit lyk na ’n redelik “nuwe” tafel, waarskynlik uit die veertiger- of vyftigerjare. Dis moelik om van die foto’s af te sê of die eetgerei-vakkies oorspronklik is, ...Lees meer

WEN ’n wegbreek na die Robertson-wynvallei of die Wynland in Gauteng!

Robertson Slow (Robertson) Van 8–10 Augustus gaan die tyd teen ’n slakkepas verby in die pragtige Robertsonwynvallei. Dis die 8ste Robertson Slow-fees, en Van Loveren nooi een gelukkige paartjie om ’n kos-en-wynervaring soos min te kom geniet! Die wenners kan uitsien ...Lees meer

Feb ’14 Safeway

J. Meyer, Cullinan N. Erasmus, Steytlerville M. Coetzee, Langebaan D, Stokes, Fish Hoek K, Van Zuydam, PE ...Lees meer

Do-It-Yourself: Home Decorating, Repairs and Maintenance

’n Volledige praktiese huisopknapgids met kundige advies oor noodsaaklike opknaptake soos verf, muurpapier plak, teëls en nuwe vloere lê, houtwerk doen, jou huis se sekuriteit verbeter, herstel- en onderhoudwerk. Daar’s ook raad oor hoe om die regte gereedskap vir elke ...Lees meer