Bestanddele: koekmeel

Maak jou eie pasta

Kombuis:

Jy kan pasta maak sonder ‘n pastamasjien – kry daai koekroller uit die laai en begin rol!

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Skurwejantjies

Metode:
Kombuis:

Almal is dol oor dié “crunchies” wat jy in ‘n japtrap maak.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Pampoenbrood

Metode:
Kombuis:

Dié brood smaak die eerste dag op sy lekkerste. Rooster die res die volgende oggend vir ontbyt en smeer marmelade op.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Outydse melktert

Metode:
Kombuis:

Ons het die melktertvulsel in klein fillodeegdoppies gebak. Bak eers die doppies voordat jy dit vul en bak daarna
weer vir sowat 15 minute.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }