Bestanddele: botter
Pampoenbrood
Dié brood smaak die eerste dag op sy lekkerste. Rooster die res die volgende oggend vir ontbyt en smeer marmelade op.
Outydse melktert
Ons het die melktertvulsel in klein fillodeegdoppies gebak. Bak eers die doppies voordat jy dit vul en bak daarna
weer vir sowat 15 minute.
Toffieappels
Kombuis: Engels
Dié gewilde lekkerny is nie net vir die kleingoed nie – die hele gesin kan vingers aflek.







