Milestone Kitchens – spesiale aanbod vir lesers

milestone-kitchens

Die Kitchen in a Cupboard (vanaf R37 050) van Milestone Kitchens is voorwaar sy naam werd! Jy kan die eenheid (1 760 mm breed x 650 mm diep x 2 200 mm hoog) met of sonder toestelle en in die kleur van jou keuse bestel.*

Spesiale aanbod!

Die eerste vyf Tuis-lesers wat die kas bestel, kry 20% afslag. Vul die onderstaande vorm in om jou bestelling te plaas.